Goeie dag aan al ons Vriende in Toerisme
- thabazimbibuscham
- Feb 13, 2015
- 2 min read
Hiermee wil ons vir almal n baie voorspoedige jaar toewens met die verwagting van beddens wat vol bly en die oog op vooruitgang vir Toerisme in Thabazimbi.
Ons is baie opgewonde om te se dat ons nou ampelik al n geruime tyd besig is met die toerisme info centre en cultural village
Die village was geopen in desember met die huidige situasie is hy nog nie ten volle opperasioneel nie hoop om eersdaags al die punte bymekaar te kry soda tons optimal gebruik van die sentrum kan geniet
Ons bemarkings veldtog is ook goed opdreef met die toerisme bylaag was ons reeds in desember die eerste ene al van gesien het
Ons is huidiglik besig met ronte nommer 2 en hoop om van krag tot krag te gaan met die bylaag
Ons wil asb ook n versoek rig aan al ons vriende in toerisme om vir ons te laat weet oor wat se aktiwiteite julle die toeris wat Thabazimbi toe kom kan bied
Dit is n baie groot area waaraan ons nou wil aandag gee
Wat bied ons n toeris ?
Hoekom moet n toeris Thabazimbi toe kom ?
Wat verkoop ons aan hom ?
Waar kan ons produkte eie aan Thabazimbi kry ?
Gee ook asb julle idees vir ons waaraan julle dink ons aandag aan moet gee
Met alles wat in ons land en dorp aan die gebeur is, is daar nie n beter tyd as nou om voluit op Toerisme te fokus nie
Ons wil graag Thabazimbi n “ Tourist destination “ maak – ons het almal se samewerking nodig en ook insette , hoe ons daarby gaan uitkom
Ons sal nie graag die mense van buite wil inkry om on shier te kom bevorder nie ons wil graag ons mense wat hier is bevorder en vooruitgang laat geskiet vir almal
Baie sterkte vir die jaar wat voorle
Ons hier van die toerisme assosiasie se kant af is baie opgewonde oor die jaar en al sy uitdagings
Ons hoor graag van julle
Vriendelike Toerisme Groete
Bernadine
Comments